Search for content in message boards

Inligting oor familie

Replies: 6

Re: Inligting oor familie

Posted: 1288615218000
Classification: Query
Hi daar.

Sjoe, ek hoop ek kry n antwoord terug op die mail van 5jr terug.

Ek is n gebore Sillands, en baie trots op my nie so popilere van.
Ek is op soek na iets of iemand wat vir my kan inligting gee oor die SILLAND famielie.

Betekenis van ons van, famielie wapen, oorsprong,
waar ons oorspronklik vandaan af is en wat ons van betekn, of dit nou grieks, Itiliaans of spaans of Portegees is? Ek word baie met daai 4 geklasifiseer agv my donker gelaats treke,donker oe, en blas vel, en al daai goed.

Wat ek wel v julle kan gee is my pa, sy pa en sy pa se name.

My Pa: James Arther Sillands (23 October)
Sy Pa: Billy Sillands
My pa se oupa: Selle name as my pa, James Arther Sillans.


Asb, enige antwoorde of enige inligling op die Sillands'e sal wardeer word.

Jade Sillands.

SubjectAuthorDate Posted
Rika Boucher 992174400000 
Jeremy Oosthuizen 1087741982000 
Rika Boucher (Sillands) 1109361937000 
sjadecindy 1288615218000 
rikaboucher1 1290442175000 
suzetventer 1308683329000 
suzetventer 1308683458000 
per page

Find a board about a specific topic